Ek weet nie of dit as professioneel kan gesien word om ‘dankie’ te se nie maar ek sien dit as baie dankbaar van my kant af! Baie dankie vir die goeie werk wat u gedoen het met die oogtoeste en die bril. Dt voel asof ek in n sprokieswereld instap as ek my brille opsit en ek sien nou soveel goed raak dat ek nie weet waarvoor om te kyk ni! Nogmaals baie dankie dit word ter harte waardeer!
Loandrie Kruger